BrightPath Social Services - Alecia Nel
Ek is die stigter van BrightPath Social Services, ’n privaat maatskaplike werkpraktyk in die Gansbaai/Overstrand-omgewing. Ek ondersteun hoofsaaklik individue en gesinne wat deur moeilike omstandighede gaan, en baie van die mense wat ek sien het beperkte finansiële ondersteuning en min ander hulpbronne.
My werk sluit onder andere in om mense en gesinne te ondersteun met maatskaplike en emosionele uitdagings, trauma, gesinskwessies, kindersorg, bejaardesorg, verwysings na toepaslike dienste en praktiese ondersteuning waar nodig.



Comments