top of page

Bulletin - 18 Augustus 2024

Writer's picture: tony holtzhausentony holtzhausen

Galjoenkompetisie: 17 Augustus 2024

NGK Gansbaai se jaarlikse Galjoen kompetisie vind weer plaas (ten bate van projekte soos bv. Herberg Aan See, Silwer Jare en ander). 

DATUM EN TYD:  17 Aug 2024  06h00 tot 17h30. 'n Totaal van R11 500.00 se kontant pryse kan gewen word.

Almal word hartlik uitgenooi om deel te neem.

Twee katagorie is ter sprake:

(1)INDIVIDUELE DEELNAME en of(2) SPAN DEELNAME vier hengelaars per span. 

U is welkom om 'n Individue of 'n span te Borg.

 

 Almal welkom met inweeg Saterdag 17 Augustus 18:00 tot 18:30




Recent Posts

See All

Σχόλια

Βαθμολογήθηκε με 0 από 5 αστέρια.
Δεν υπάρχουν ακόμη βαθμολογίες

Προσθέστε μια βαθμολογία
bottom of page