top of page

Dimensia ondersteuning - 25 Julie 2024

Dimensia ondersteuningsgroep begin 25 Julie 2024 om 10:00 in die Kleinsaal.

Alle lidmate wat ‘n behoefte het aan ondersteuning word uitgenooi om dit by te woon.

Vir meer inligting kontak Ds. Hanri Joubert op 061 058 1030


ree

 
 
 

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page