Een van ons eet lekker die naweek ! tony holtzhausen23 hours ago1 min readDie trekking vir ons eerste been van die fondsinsamelig vir die 100" skerm in die saal, sal môre om 10:30 in die Pretoriussaal tydens die Vrydagmarkie gedoen word deur Ds. Rudiger.Sien julle daar !!
Comments