top of page

GALJOEN KOMPETISIE 2025

NGK GANSBAAI se gewilde GALJOEN KOMPETISIE ten bate van HERBERG AAN SEE / SILWERJARE (vir bejaardes) en ander projekte.


SATERDAG 23 AUGUSTUS 2025 07:00 - 17:00


Gebruik die geleentheid om 'n minder bevoorregte kind of lid van die gemeenskap te borg, deur jou maatskappy of persoonlike span in te skryf vir die kompetisie.





Kyk gou hoe maklik dit is.........



Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page