top of page

Herberg aan See - Direkte uitsendings hervat vanaf Sondag 2 Junie 2024

May 30, 2024
1 min read

Ons het vandag 'n finale toets uitsending gedoen vanaf NG Kerk Gansbaai na Herberg aan See. Beeld en alle klank word suksesvol opgeneem en gebeeldsaai. Die inwoners teenwoordig was baie tevrede met die toets uitsending se kwaliteit.




 
 
 

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page