KENNISGEWING - SONDAG 27 JULIE
- tony holtzhausen
- Jul 23
- 1 min read
Die dagbestuur het op kort kennisgewing verneem van 'n laerskool sportdag wat die komende naweek elders plaasvind. Ervaring het ons geleer dat kerkbywoning op hierdie dae uiters gebrekkig is. Die dagbestuur het in die lig van hierdie inligting, met konsensus, besluit om die gesinsdiens en kategeseklasse af te stel vir hierdie sondag. Daar sal sondag slegs een diens in die kerk plaasvind. Ons vra omverskoning vir die ongerief.


Comments