top of page

NG Kerk Gansbaai - 80 jarige Feesweek 17 November tot 24 November 2024

Die gemeente wil met die feesnaweek 'n digbundel/storiebundel uitgee. Ons wil lidmate aanmoedig om hulle gedigte oor Gansbaai en die omgewing vir ons te stuur. U kan dit na die kerk se epos adres stuur ngkgansbaai1@gmail.com


Enige foto en ander artikels rakende Gansbaai en omgewing sal ook verwelkom word.


Sperdatum vir bydraes sal 1 Augustus wees, aangesien die bundel nog saamgevat en gedruk moet word.




187 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentarios

Obtuvo 0 de 5 estrellas.
Aún no hay calificaciones

Agrega una calificación
bottom of page