Piet Smit - 20 April 2024 Optrede gekanselleer
- tony holtzhausen
- Apr 9, 2024
- 1 min read
Weens onvoorsiene omstandighede, moes Piet Smit sy toer na die Kaap kanselleer. Ons is opreg teleurgesteld en vra onverskoning vir enige ongerief.
Kontak asb die kerkkantoor vir meer inligting en terug

betalings van kaartjies.
Comments