Piet Smit optrede - 27 Julie 2024
- tony holtzhausen
- Apr 11, 2024
- 1 min read
Updated: Jul 11, 2024
Vir elkeen wat saam uitgesien het na Piet Smit se optrede , dis nou baie naby. Onthou 27 Julie...10vm in NGkerk -geen kaartjies word verkoop...vrywillige bydraes by optrede.

Ek het reeds 2 kaartjies gekoop...wat nou?