top of page

Pretoriussaal Fondsinsamelings Projek

11 minutes ago
1 min read

Baie geluk aan Allison Mathoa wat as wenner weggestap het met die vleis-hamper van R 700 tydens die trekking op Vrydag 23 Oktober 2026. Baie dankie aan een en almal se ondersteuning. Julle almal het 'n groot hupstoot aan die projek gegee.


Die 2de been van on fondsinsamelingsprojek is nou beskikbaar op die webblad en trekking vind plaas op 22 Desember. Daar is baie pryse te wen wat deur ons vriendelike borge geskenk is. Ondersteun ons asb ook hiermee.



 
 
 

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page