VrydagNuus - 25 April 2024
- tony holtzhausen
- Apr 25, 2024
- 1 min read
Marinus Theron, voorsitter van die moderamen van die Wes-Kaapse Sinode deel ‘n treffende storie oor ‘n toevallige ontmoeting en insig oor deelname in die verkiesing. Hy doen ook ‘n spesiale beroep op gemeentes om daadwerklik ‘n rol in die proses te speel.
Comments