top of page

WELKOM BY NG GEMEENTE GANSBAAI

Updated: Feb 16

Ons blad is splinternuut !!



Ons Nuwe Webblad is nou oop om te besoek. Gevul met inligting en gebeure, beplan ons om u ingelig te hou. Kyk uit vir die blad, skakel in, en sluit aan by ons.




Ds. Hanri en Ds. Willie is uit op 'n "road trip" om die blad bekend te stel.


Ons glo en vertrou dat hulle baie nuwe vriende gaan saambring.

201 views0 comments

Comentarios

Obtuvo 0 de 5 estrellas.
Aún no hay calificaciones

Agrega una calificación
bottom of page