Bybelvertaling Prof Christo Van Der Merwe
- tony holtzhausen
- Oct 14
- 1 min read

Sedert 1997 het Christo reeds etlike termyne as direkteur van die Sentrum vir Bybelinterpretasie en -vertaling in Afrika gedien, en sedert 2001 ook etlike termyne as mederedakteur of redakteur van die Journal of Northwest Semitic Languages. Hy dien sedert 2002 in die redaksionele komitee van The Bible Translator sowel as verskeie ander woordeboeke en studiebybels. Sedert 2006 is hy ook lid van die redaksionele komitee van Die Bybel: ’n Direkte vertaling.



Comments