Eerste direkte Erediens uitsending na Herberg aan See - 2 Junie 2024
- tony holtzhausen
- Jun 2, 2024
- 1 min read
Herberg aan See sal voortaan direkte uitsending vanaf NG Kerk Gansbaai ontvang. Na 3 maande se toets opnames en tegniese uitdagings, sowel as opgradering van toerusting, het die groot dag vir ons almal finaal aangebreek. Die projek en diens word gelewer deur ons eie Bediening Kommunikasie.
Comments