top of page

Jagpakket ter waarde van +- R 30,000

Writer: tony holtzhausentony holtzhausen

Ons gemeente het ‘n jagpakket in Thabazimbi se omgewing ontvang om te bemark as ‘n fondsinsameling.


DOEL: Ons beoog om die fondse aan te wend vir ons deernisfonds, barmartigheid, opvoedingsfonds en ander. Daar is kinders wat belowend is maar waar die nodige finansies in die gesin nie bestaan om hulle skool– opleiding te voltooi nie. Ons gemeente het alreeds en wil verder sulke verdienstelike gevalle en ander nood ondersteun.  


 PAKKET: 1 x goue blouwildebees (koei), 1 x kudu (koei), 2 x rooibok, 1 week akkommodasie vir 4 persone in volledige toegeruste verblyf. Tyd: kan bespreking maak vir Mei, Junie of Julie 2025.

Kontak vir Riaan Booysen of Wapp op 074 203 6658 vir meer inligting.




 

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page