top of page

Nuwe Koster - Ng Kerk Gansbaai

Writer's picture: tony holtzhausentony holtzhausen

Na 'n deeglike proses van werwing, keuring en onderhoude is dit vir ons hiermee aangenaam om ons nuwe koster bekend te stel.


Hennie Groenewald, gebore in Worcester Weskaap. Die Groenewald gesin met hul ses jarige seun is nou woonagtig in De Kelders, en lidmate van ons gemeente. Hennie wat die pos as Koster aanvaar het, is aangestel vanaf 1 Junie 2024.





Hennie, voorheen woonagtig in Kaapstad area, het vir geruime tyd sy eie besigheid daar bedryf as Nutsman en instandhouding.


Hy is 'n man wat hou van die natuur, die see, sowel as 4 x 4 avontuur.


Ons wens Hennie alle sterkte toe in sy nuwe pos, en glo hy sal gelukkig by ons wees.

279 views0 comments

Recent Posts

See All

留言

評等為 0(最高為 5 顆星)。
æš«ç„¡è©•ç­‰

新增評等
bottom of page