Rolstoelstap by HAS 21/02/24
- tony holtzhausen
- Feb 21, 2024
- 1 min read
Dankie aan elkeen wat gehelp het, op enige manier, om die dag spesiaal te maak vir ons inwoners.
Dit word opreg waardeer en hulle het dit baie geniet.
Dankie vir elkeen se gebede, vir goeie weer, ens.
Dankbaar.










































































Almal welkom by ons artikels en stories.