top of page

Sondag 7 April 2024

Eerskomende Sondag by die 9uur diens is Prof Henco Van der Westhuizen aan die woord. Prof vd Westhuizen is dosent aan die Universiteit van die Vrystaat en doen navorsing as sistematiese teoloog. Hy is lief vir die kerk en preek graag wanneer hy die geleentheid kry. Onder sy leiding en outeurskap het daar al verskeie boeke die lig gesien wat handel oor temas soos die Heilige Gees, en bemoedigende briewe van wêreldbekende teoloë aan jong teoloë.



Kom luister gerus Sondag na een van ons NG dosente hier in ons gemeente.



365 views0 comments

Komentarze

Oceniono na 0 z 5 gwiazdek.
Nie ma jeszcze ocen

Oceń
bottom of page