top of page
Writer's picturetony holtzhausen

Ter inligting - NG Gemeente Gansbaai

Liewe gemeente. Dit is met groot dankbaarheid dat dat ons as kerkraad, na baie jare se saamstap met die VGK Gansbaai Stanford, by die afgelope Kerkraadsvergadering van 22 Mei die geloofstap geneem het om 'n samewerkingsooreenkoms goed te keur. Hiervolgens kies ons en die VGK om voortaan as een gemeente te funksioneer om sodoende gehoorsaam te wees aan Jesus se oproep tot eenheid (Johannes 17:21). Logistiek en styl verhinder tans ons daarvan om weekliks saam eredienste te hou. Tog is daar verskeie areas waar ons reeds hande gevat het en beoog om voortaan nog meer hande te vat in terme van ons beplanning,bedienings en ook ons kerkraad. Binne die volgende paar dae sal hierdie samewerkingsooreenkoms op ons webblad gepubliseer word sodat die gemeente genoegsame tyd sal kry om insette te lewer alvorens hierdie ooreenkoms finaal bekragtig word.







54 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page