top of page
Search


NG Kerk basaar Gansbaai - 27 April 2024
Baie om te eet en pret vir ons kinders Sien jou daar.....verkope begin 09:00
tony holtzhausen
Apr 21, 20241 min read


NG Kerk Basaar - Saterdag 27 April 2024 - verkope vanaf 09:00
Lekker en mooi..
tony holtzhausen
Apr 20, 20241 min read


VrydagNuus - 19 April 2024
In die donker waai meer as 2000 tieners met hul selfoonliggies in die lug. Dit is ‘n heilige oomblik en dit verlig amper die hele...
tony holtzhausen
Apr 19, 20241 min read


Seestrome - 80 jaar Feesuitgawe
Hierdie jaar November is die NG Kerk Gansbaai 80 jaar oud. In November 1944 het ons afgestig van die NG Gemeente Stanford af. Ons...
tony holtzhausen
Apr 18, 20241 min read


Vroue wat Bid - Aktiwiteits Groep
Besoek ons webblad, klik op "GEMEETE" dan af na onder, klik op "GROEPE" waar onder jy "Vroue wat bid" en verskeie ander aktiwiteits...
tony holtzhausen
Apr 18, 20241 min read


Herberg aan See se nuwe inwoners
So lyk die twee nuwe inwoners van HAS. Hulle kry soveel liefde en aandag van almal om hulle. Die inwoners koer behoorlik oor hulle, en...
tony holtzhausen
Apr 16, 20241 min read


tony holtzhausen
Apr 14, 20240 min read


Piet Smit optrede - 27 Julie 2024
Vir elkeen wat saam uitgesien het na Piet Smit se optrede , dis nou baie naby. Onthou 27 Julie...10vm in NGkerk -geen kaartjies word...
tony holtzhausen
Apr 11, 20241 min read
tony holtzhausen
Apr 11, 20240 min read


Nuwe Intrekkers funksie - 14 April 2024
Na afloop van die erediens, word alle nuwe intrekkers hartlik uitgenooi om die nuwe intrekkers funksie by te woon in die sysaal, sien...
tony holtzhausen
Apr 10, 20241 min read


Piet Smit - 20 April 2024 Optrede gekanselleer
Weens onvoorsiene omstandighede, moes Piet Smit sy toer na die Kaap kanselleer. Ons is opreg teleurgesteld en vra onverskoning vir enige...
tony holtzhausen
Apr 9, 20241 min read
tony holtzhausen
Apr 5, 20240 min read


Sondag 7 April 2024
Eerskomende Sondag by die 9uur diens is Prof Henco Van der Westhuizen aan die woord. Prof vd Westhuizen is dosent aan die Universiteit...
tony holtzhausen
Apr 4, 20241 min read


tony holtzhausen
Apr 1, 20240 min read


31 Maart 2024 - Gemeente Koor "My Lord What a Morning"
Klink goed, wat dink julle ?
tony holtzhausen
Mar 31, 20241 min read


NG Kerk Gansbaai- Gemeente Koor 29 Maart 2024
" Was jy daar" gesing deur ons eie koor. Vir meer inligting kontak Linette Janse van Rensburg op 076 901 5513
tony holtzhausen
Mar 29, 20241 min read


tony holtzhausen
Mar 28, 20240 min read


tony holtzhausen
Mar 28, 20240 min read


Onthou - NG Kerk Pearly Beach Basaar Almal welkom - 30 Maart 2024
Tyd kom nou vinnig nader vir ons basaar - vertel almal wat jy ken hiervan, en ook die wat jy nie ken. Kom ons maak dit 'n groot sukses.
tony holtzhausen
Mar 26, 20241 min read


Herberg aan See - Stimmulasiedag Woensdae vanaf 10:00 tot 11:00
Die oggende is wonderlik saam met die seniors. Gevul met liefde en dankbaarheid. Die program wat gevul is met speletjies, wat gemik is op...
tony holtzhausen
Mar 25, 20241 min read
bottom of page

